PRIMÊRE SKOOL PARYS
DIEN EN OFFER

VISIE / VISION
Ons visie is om 'n dinamiese, waardegedrewe skool te wees wat streef na uitnemendheid op alle terreine deur met liefdevolle leiding die optimale ontwikkeling van elke leerder te verwesenlik. / Our vision is to be a dynamic, value-driven school that strives for excellence in all areas by realising the optimal development of each learner through loving guidance.
MISSIE / MISSION
Die daarstelling van kwaliteit-onderrig in 'n kulturee;-diverse gemeenskap d.m.v. / The establishment of quality education in a culturally diverse community through:
- Gekwalifiseerde en bekwame personeel. / Qualified and competent staff.
- Verskaffing van 'n verskeidenheid kurrikulre en buite-kurrikulere aktiwiteite. / Providing a variety of curricular and extra-curricular activities.
- Aanwending van tegnologie in die klaskamer. / Application of technology in the classroom.
- Die bou van vennootskappe tussen ouers, onderwysers en leerders. / Building partnerships between parents, teachers and learners.
- Die skep van 'n veilige, geborge omgewing. / Creating a safe, secure environment.
- Holistiese opvoeding. / Holistic education.
Dokumente / Documents ...
Ons Leuse is "DIEN EN OFFER".