PRIMÊRE SKOOL PARYS

DIEN EN OFFER

Ons gee om vir ons Kinders

 

H/V Schilbach & ST Jan
Parys
9585

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
056 811-3541

Personeel

Komitees

Leerlingraad

Personeel wat elke dag net hulle beste gee. Ons beheerliggaam is daar vir ons skool. Ons leiers van more word hier groot gemaak.
an image an image an image
Die onderwysers is almal baie goed gekwalifiseerd  en elke kind is vir hulle baie spesiaal.Dit is nie net vir die onderwysers 'n werk nie, maar 'n roeping. Die kinders word gesien as invididue wat elkeen uniek is.Lees Meer → Agter elke skool is daar 'n beheerliggaam wat help om die wiele glad te laat loop. Agter die skerms werk hierdie mense hard om die skool goed te laat funksioneer, elkeen op sy eie manier.Lees Meer → Die leiers dien as 'n skakel tussen die leerlinge en die onderwysers en ook om die leerlinge advies te gee en na hulle welsyn om te sien.Lees Meer →
     

Kwartaalprogram

Omsendbriewe

Skooldrag

Alles wat beplan word vir die kwartaal Kommunikasie medium tussen die skool en die ouers Ons skooldrag is deel van ons beeld na buite
an image an image an image
Aan die begin van elke kwartaal word daar 'n kwartaalprogram na die ouers gestuur, sodat ouers en kinders vroegtydig bewus kan wees van wat alles beplan word vir die kwartaal wat voorlê. Lees Meer →

Omsendbriewe dien as 'n manier hoe die skool met die ouers kommunikeer. Omsendbriewe kan hier afgelaai word.

Lees Meer →

Ons skool se trots! Met hierdie gemaklike skoolklere kan ons kinders maklik uitgeken word. Ook die nuwe sportdrag trek almal se aandagLees Meer →
     

Snoepie

Projekte

Ander

Lekker man lekker! Fonds-insamelings  Ekstra dinge by die skool
an image an image an image
Tydens pouses kan die kinders iets lekkers by die snoepie kom koop. Geroosterde broodjies word ook gemaak.Lees Meer → Agv die verhoogde koste van alles, is die skoolgelde nie altyd voldoende om in al die behoeftes van die skool te voorsien nie. Daarom is ekstra projekte nodig.Lees Meer → Skool Kommunikeerder App. .Lees Meer →