PRIMÊRE SKOOL PARYS

DIEN EN OFFER

Ons gee om vir ons Kinders

 

H/V Schilbach & ST Jan
Parys
9585

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
056 811-3541

2018

Ons Snoepie is die Beste!

'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees. 

snoepie

Wat kan jy daar koop?

    • Geroosterde ham & kaas, bacon & kaas broodjies
    • Hoenderburgers
    • Russion Rolls
    • Gesondheidsbroodjie (ham, kaas, tamatie, blaarslaai)
    • Kospakkies R30 (broodjie, koeldrank, sjokolade)
    • Skryfies
    • Lekkers
  • Bestellings kan voor skool, eerste pouse vir tweede pouse of vir naskool geplaas word.