PRIMÊRE SKOOL PARYS
DIEN EN OFFER
By Primêre skool Parys Primary School Gr.R Sentrum streef ons na uitnemendheid! By ons word kinders aan 'n groot verskeidenheid aktiwiteite blootgestel en kry die geleentheid om speel-speel nuwe vaardighede aan te leer.Die ligging van ons Graad R-sentrum, op die perseel van Primêre skool Parys Primary School, maak die oorskakeling van Graad R na Graad 1 ook baie makliker vir u kind omdat hy/sy daagliks deel is van die skoolomgewing.
KENNISGEWING |
Baie dankie aan die onderwysers wat met soveel liefde en geduld met die kleintjies gewerk het. |
Ons bied topgehalte onderrig met die perfekte balans tussen informele en formele leer asook 'n wye verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite.
AKTIWITEITE WAT AANGEBIED WORD:
* Atletiek | * Junior koor |
* Rugby en netbal | * Musiekklasse |
* Mini-Krieket | * Rekenaarklasse |
* Tennis | * Tina Cowley leesklasse |
* Players | * Ritmiese Gimnastiek |
* ATKV redenaars | * Revue |
* Kunswedstryd | * Voortrekkers |
* Spraak en drama | * Gr R leerders neem ook deel aan ons jaarlikse pretloop en kermis |
Dit als bied u kind die geleentheid om in BALANS tot sy volle potensiaal te ontwikkel - al hierdie voordele onder een dak!
Ons Gr R Personeel! |
Gr.R Ouervereniging |
|
|
Mini-Netbal 0/6A |
Mini-Netbal 0/6B |
![]() |
![]() |
Mini-Rugby
|
|
Gradeplegtigheid |
|
|
|
Met trane in ons oë en 'n glimlag om die mond, groet ons die klas van 2019. Sterkte vir Gr1. Elkeen van julle het 'n spesiale plekkie in ons harte |