PRIMÊRE SKOOL PARYS
DIEN EN OFFER
Kantoor / Office |
|||||||||||||||||||||
H/V Schilbach & St.Jan strate |
![]() |
||||||||||||||||||||
Finansies / Financial |
|||||||||||||||||||||
Mev. Hilda Fouché This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 056 811 3541 |
![]() |
||||||||||||||||||||
|
SKOOLTYE:
GrR : 8:00 - 12:30
Gr1,2 : 7:30 - 13:00
Gr3 : 07:30 - 13:30
Gr4-7 : 07:30 - 13:30
SKOOLFONDS:
R720 per maand per kind/R7200 per jaar per kind
As betaling aan die begin van die jaar vir die hele jaar gedoen word is daar 5% afslag: R6840 per kind
Skoolgelde word ingevorder oor die eerste 10maande van die jaar en is betaalbaar voor die 15de dag van elke maand
Bankbesonderhede:
Bank: ABSA Parys
Takkode: 632005
Naam: HF Verwoerd Volkskoolfonds
Reknr: 1130370000
Verw: Oudste kind se eerste doopnaam, van en graad
Faks: 0568113079